Die vroeë kerk en pandemies

Die vroeë kerk en pandemies

Die vroeë kerk het God se liefde geleef

Kyk na net hierdie epidemies. Kyk wat die Christene doen en hoe hulle daarin slaag om hoopvol te bly. Kyk hoe gaan hulle om met lyding.

Ciprianus, Biskop van Kathargo

Tydens ‘n missionale konferensie in Stellenbosch het Dr Pieter van der Walt gepraat oor die vroeë kerk se betrokkenheid by die nood en seer van ander in tye van erge peste en siektes wat die magtige Romeinse ryk tot op haar knieë gebring het. In ‘n artikel vir die kerkbode het ‘n hy ‘n bondige opsomming oor sy praatjie gegee.