Kerkraad

PEPUDA ‘BEDREIG DEMOKRASIE, VRYHEID’

Die konsepwysigingswet oor gelykheid en ongeregverdigde diskriminasie verteenwoordig ’n wesenlike bedreiging vir demokrasie en vryheid in Suid-Afrika en moet op daardie gronde teengestaan word. Gustav Claassen, algemene sekretaris van die NG Kerk. Wat is PEPUDA? Pepuda is ‘n akroniem wat staan vir “Promotion of Equality and Prevention of Unfair Discrimination Act”. Volgens die grondregkenner Pierre Vos is die wetgewing in 2000 ingestem en stel twee eise aan die staat en privaat-instansies. Eerstens verhoed dit die staat en privaat-instansies om onregverdig…