Omgee Nuus
Koskas Insameling
Die reëlings vir die koskasinsameling vir Strand-Noord – 18 Februarie 2023.
Strandnoorders kan help!
Wat kan ons doen om ons mediese personeel te ondersteun gedurende die epidemie? Hier is 3 wonderlike geleenthede.
‘n Kinderkerk-ouma maak ‘n verskil!
Milly van der Merwe brei 150 balle vir Diaconia se wolbalprojek!
ACVV Bright Lights Sopkombuise
ACVV Bright Lights bring helder hoop in grendeltyd.
Ons Koskas Loop Oor!
Dankie aan elkeen se bydrae vir die Koskas projek.
Ons COVID-19 Aksieplan
Strand-Noord se plan om te help met COVID-19 pandemie.
COVID-19: Slegte, Goeie Nuus
Hoe gaan ons reageer op die verlenging van die isolasie tyd?
Strandnoorders se eerste omgee-treë in COVID-19 pandemie
Ons eerste treë in die Covid-19 uitdagings in ons omgewing.