Geloofsgroei
Bible Project – ‘n Goeie bondgenoot vir jou Bybelverstaan
Bible Project – ‘n wonderlike hulpmiddel om die Bybel beter te verstaan en te groei in jou geloof.
Kerkjaar en Leesrooster
In Strand-Noord volg ons graag die Kerkjaar en Leesrooster, maar wat is dit?
Bybelkuiers
Die Bybelkuiers is vir mense wat ‘n behoefte het om in grendeltyd saam met ander gelowiges opnuut weer ‘n liefde en kennis vir die Bybel te ontwikkel.