Naweeknuus 31-08-2025

Wat kla ‘n mens oor sy lewe? Hy moet liewer sy sonde oorwin.

Klaagliedere 3:39

Erediens & Aanlynboodskap 09:30

  • Ds. Leon Marais
  • Tema: Sielspraatjies 6 – Kortpad keuses
  • Teks: Matteus 7
  • Jerry Myburgh van Altena.
  • Mari-Alena Potgieter.
  • Maggy van Tonder van Altena.

UITREIKMAAND 2025
Ons program is op die aankondiginge.

26 September bak ons pannekoek ten bate van die Oekraïne uitreik. Pannekoeke kan
10:00 of 16:00-17:30
afgehaal word.
Bestel joune teen 25 September!