Naweeknuus 24-08-2025

As een van julle wysheid kortkom, moet hy dit van God bid, en Hy sal dit aan hom gee, want God gee aan almal sonder voorbehoud en sonder verwyt.

Jakobus 1:5

Erediens & Aanlynboodskap 09:30

  • Ds. Leon Marais
  • Tema: Sielspraatjies 5 – Stroom-op bedes
  • Teks: Matteus 6:9-15
  • Jerry Myburgh van Altena.
  • Mari-Alena Potgieter.