
Daarom sal ‘n man sy vader en moeder verlaat en saam met sy vrou lewe, en hulle sal een word.
Genesis 2:24
Wat gebeur hierdie week?
Erediens & Aanlynboodskap 09:30
- Ds. EJ Leach
- Tema: Hier, daar en oral – Indië

Voorbidding
- Mari-Alena Potgieter.
- Maggy van Tonder van Altena.
- Thys Botha van De Jonghstraat.
- Jossie van Schoor van Maritana.
- Kaelyn Smit van Firlands Meadow.
- Jerry Myburgh van Altena is oorlede.

UITREIKMAAND 2025
Ons program is op die aankondiginge.

26 September bak ons pannekoek ten bate van die Oekraïne uitreik. Pannekoeke kan
10:00 of 16:00-17:30
afgehaal word.
Bestel joune teen 25 September!

2 Oktober

Donderdag
11 September
10:00
