Naweeknuus 28-06-2026

person standing on road
Photo by Adil on Pexels.com

Ek volg Hom waar Hy gaan, ek hou op sy pad en draai nie af nie.

Job 23:11

Sondag erediens & aanlynboodskap 09:30

  • Tema: Leef lig
  • Teks: Efesiërs 5:6-14
  • Denise de Goede van De Ruyterstraat.
  • Hannes van Zyl van Joubertstraat.
  • Kobus Viljoen van Kerkstraat en sy dogter Corlie.
  • Sandra Cadle van Schonenberg se ma is oorlede.

Kontak die kantoor vir meer inligting.