Naweeknuus 21-06-2026

Net so weet julle ook hoe ons elkeen van julle behandel het: soos ‘n pa sy kinders het ons julle elkeen bemoedig en aangespoor en dit op die hart gedruk om tot eer van God te lewe, Hy wat julle roep om in sy koninkryk in te gaan en so aan sy heerlikheid deel te hê.

1 Tessalonisense 2:11-12

Sondag erediens & aanlynboodskap 09:30

  • Tema: ‘n Nuwe wêreld vol Ou gode
  • Teks: Efesiërs 5:3-5

09:30 – Kinderkerk
18:00 – Aandkerk
Donderdag 17:00 –
Maats-in-Aksie

  • Denise de Goede van De Ruyterstraat.
  • Wietsche Bresler van Maraisstraat.
  • Johan Smit van Da Gamastraat.

Kontak die kantoor vir meer inligting.