
As jy opkyk na die hemel, sien jy hoe die ruimtes daar bo God se grootheid uitstraal. Sy eer is oral in die lug opgeteken. In die blou hemelruim sien jy wat Hy alles met sy eie hande gemaak het.
Psalm 19:2 Die Boodskap
Wat gebeur hierdie week?
Sondag erediens & aanlynboodskap 09:30
- Tema: Leef Doelbewus
- Teks: Efesiërs 5:15-20
Voorbidding
- Denise de Goede van De Ruyterstraat.
- Kobus Viljoen van Kerkstraat en sy dogter Corlie.
- Alwyn de Villiers en Rita Snyman se sussie is oorlede.
- Hannes van Zyl van Joubertstraat is oorlede.

Kontak die kerkkantoor vir meer inligting.
