Naweeknuus 27-07-2025

Ek gee nuwe krag aan dié wat moeg is, Ek maak die moedelose weer vol moed.

Jeremia 31:25

Erediens & Aanlynboodskap 09:30
Doop

  • Ds. Leon Marais
  • Tema: Sielspraatjies 1 – Holderderbolder Profete
  • Teks: Matteus 5:1-12
  • Mari-Alena Potgieter (Michelle van Oekraïne se dogter).
  • Christelma Pretorius se dogter, Janica van der Merwe.
  • Jerry Myburgh van Altena.
  • Vir die derde kwartaal en die moontlike uitdagings wat dit kan bring.
  • Die konflik in die Midde-Ooste.

Kankerondersteuningsgroep
Dinsdag 5 Augustus
18:00