
Vertrou liewer op die Here en doen wat goed is, woon en werk rustig voort.
Psalm 37:3
Wat gebeur hierdie week?
Erediens & Aanlynboodskap 09:30
- Ds. Leon Marais
- Tema: Gesonde Sonde
- Teks: Romeine 7
Voorbidding
- Mari-Alena Potgieter (Michelle van Oekraïne se dogter).
- Christelma Pretorius se dogter, Janica van der Merwe.
- Jerry Myburgh van Altena.
Ons dink aan en bid vir families wie iemand aan die dood afgestaan het: - Cora Viljoen van Kerkstraat is oorlede.
Ons bid vir die wêreld: - Die konflik in die Midde-Ooste.
