Naweeknuus 03-08-2025

Die regverdige het meer as genoeg om te eet; goddelose mense bly honger.

Spreuke 13:25

Erediens & Aanlynboodskap 09:30
Danksondag

  • Ds. Leon Marais
  • Tema: Sielspraatjies 2 – Wet!?
  • Teks: Matteus 5:17vv
  • Jerry Myburgh van Altena.
    Ons dink aan en bid vir families wie iemand aan die dood afgestaan het:
  • Oosie Eksteen van Acaciastraat se pa is oorlede.
  • Charles Taljaard van Georgestraat se pa is oorlede.
  • Heidi Ferreira van Joubertstraat se ma is oorlede.

Kankerondersteuningsgroep
Dinsdag 5 Augustus
18:00

Met nagmaal 17 Augustus