Naweeknuus 26-10-2025

U ontvang my soos ‘n eregas, ek word oorlaai met hartlikheid.

Psalm 23:5

Erediens & Aanlynboodskap 09:30

  • Ds. Jako Visser
  • Teks: Hebreërs 12:1-3
  • Tema: Groot oë
  • Mariska Maritz van Woltemadestraat se ma is oorlede.
  • Johan Labuschagne van De Vosstraat is oorlede.
  • Jarite en Hannes van Zyl van Joubertstraat.
  • Ons matriekleerlinge wat eindeksamen skryf.

Kankerondersteuningsgroep
Dinsdag 4 November 18:00