
“Die maagd sal swanger word en ‘n Seun in die wêreld bring, en hulle sal Hom Immanuel noem.” Die naam beteken God by ons.
Matteus 1:23
Wat gebeur hierdie week?
- Dr Pieter van Jaarsveld
- Erediens & Aanlynboodskap 09:30
- Wat is die 4 diewe wat die geluk van gelowiges steel?
- Erediens & Aanlynboodskap 18:00
- Eenvoudige, maar praktiese tegnieke om gelukkiger en suksesvoller in jou lewe en verhoudinge te wees.

Voorbidding
- Erna Steyl van Faganstraat is oorlede.
- Hannes van Zyl van Joubertstraat se broer (Hermie van Zyl) is oorlede.
- Ons matriekleerlinge wat hul eindeksamen skryf.

Kankerondersteuningsgroep
Dinsdag 4 November 18:00

Somerkersfees afsluiting
13 November 11:00
Kerssangdiens

