
Ek het tot die insig gekom dat daar vir ‘n mens niks beter is nie as om vrolik te wees en die goeie van die lewe te geniet. Dat die mens kan eet en drink en onder al sy arbeid nog die goeie kan geniet, ook dit is ‘n gawe van God.
Prediker 3:12-13
Wat gebeur hierdie week?

Erediens & Aanlynboodskap 09:30
- Ds. Jako Visser
- Teks: Lukas 5:1-11
- Tema: Roeping

Voorbidding
- Christell Viljoen van Uniestraat se ma.
- Dedré Botha van De Jonghstraat.

