Naweeknuus 25-01-2026

Niemand het groter liefde as dit nie: dat hy sy lewe vir sy vriende aflê.

Johannes 15:13

Sondag erediens & aanlynboodskap 09:30

  • Teks: Job 38:1-11
  • Tema: Waarom Here?

Kinderkerk 09:30
Aandkerk 18:00

  • Judith Wilke van Millstraat.
  • Ons terreinwerker, Michael.
  • Die nooddienspersoneel, met die brande wat oral woed.

Kankerondersteuningsgroep – Dinsdag 3 Februarie om 18:00