Naweeknuus 01-02-2026

Ek self gee jou die opdrag. Wees sterk, wees vasberade. Moenie skrik nie, moenie bang wees nie, want Ek, die Here jou God, is by jou oral waar jy gaan.”

Josua 1:9

Sondag erediens & aanlynboodskap 09:30

  • Teks: Johannes 1:4-5
  • Tema: DonkerLig

Kinderkerk 09:30
Aandkerk 18:00

  • Judith Wilke van Millstraat.
  • Blackie Swart van Benadestraat.
  • Mense geraak deur die Strandveld brande.

Kankerondersteuningsgroep – Dinsdag 3 Februarie om 18:00