Naweeknuus 18-01-2026

deur die liefde van die Here het ons nie vergaan nie; daar is geen einde aan sy ontferming nie, dit is elke môre nuut.

Prediker 2:24

Sondag erediens & aanlynboodskap 09:30

  • Teks: Prediker 2 / Genesis 2
  • Tema: Verras

Week van Gebed
Maandag 19 Januarie – Donderdag 22 Januarie om 18:30
Geloofshelde?

  • Annatjie de Wit van Jansenstraat.
  • Eric Brand van Greystraat.
  • Hester Taljaard van Herschellstraat is oorlede.