
Ek het jou op jou naam geroep, jy is Myne.
Jesaja 43:1
Wat gebeur hierdie week?
Sondag erediens & aanlynboodskap 09:30
- Teks: Josua 24:1-2, 14-18
- Tema: Nicea en ONS kerk

Voorbidding
- Elize Coetzee van Jurgensstraat.
- Leon de Jager Raleighstraat.
- Ons terreinwerker, Michael, se ma is oorlede.
- Susara Pienaar van Strandsig is oorlede.
- Salie Wilke van Millstraat is oorlede.
- Al die kinders wie eksamen skryf.

Die kerkkantoor sal Donderdag 27 November gesluit wees.

Kankerondersteuningsgroep
Dinsdag 2 Desember 18:00

