Naweeknuus 16-11-2025

Toe het God gekyk na alles wat Hy gemaak het, en dit was baie goed.

Genesis 1:31

Erediens & Aanlynboodskap 09:30

  • Ds. Jako Visser
  • Teks: Efesiërs 4:1-6
  • Tema: Nicea en MY kerk
  • Thys Botha van De Jonghstraat.
  • Elize Coetzee van Jurgensstraat.
  • Hannes van Zyl van Joubertstraat.
  • Al die kinders wie eksamen skryf.