
Die Here sal daarom self vir julle ‘n teken gee: ‘n Jong vrou sal swanger word en ‘n seun in die wêreld bring en sy sal hom Immanuel noem.
Jesaja 7:14
Wat gebeur hierdie week?
Sondag erediens & aanlynboodskap 09:30
- Teks: Matteus 1:18-25

Kinderkerk & Aandkerk Afsluiting
Voorbidding
- Elize Coetzee van Jurgensstraat.
- Leon de Jager Raleighstraat.
- Sunita Holwill van Goudahof.
- Comine Pienaar van Compagnesingel se pa.

Kankerondersteuningsgroep
Dinsdag 2 Desember 18:00

