Naweeknuus 14-12-2025 tot 11-01-2026

Naweeknuus 14-12-2025 tot 11-01-2026

Vir ons is ‘n Seun gebore, aan ons is ‘n Seun gegee; Hy sal heers, en Hy sal genoem word: Wonderbare Raadsman, Magtige God, Ewige Vader, Vredevors.

Jesaja 9:5

Sondae erediens & aanlynboodskap
09:30

Kersdag eredienste & aanlynboodskappe
07:00 & 08:30

Oujaarsdiens erediens
19:00