
Nou sal ek onbesorg gaan lê en dadelik aan die slaap raak, want, Here, U alleen laat my veilig woon.
Psalm 4:9
Wat gebeur hierdie week?
Erediens & Aanlynboodskap 09:30
Nagmaal
- Ds. Leon Marais
- Tema: Sielspraatjies 4 – Glo
- Teks: Matteus 6:1vv

Voorbidding
- Jerry Myburgh van Altena.
- Mari-Alena Potgieter.

