Naweeknuus 10-08-2025

” ‘ Mag die Here jou seën en jou beskerm. Mag die Here sy aangesig oor jou laat skyn en jou genadig wees. Mag die Here sy aangesig na jou toe oplig en aan jou vrede gee.’ ”

Numeri 6:24-26

Erediens & Aanlynboodskap 09:30
Doop

  • Ds. Leon Marais
  • Tema: Sielspraatjies 3 – Hoorsê
  • Teks: Matteus 5:17vv
  • Jerry Myburgh van Altena.
  • Charus du Plessis van Compagnesingel.
  • Hester Snyman van Cap D`Azur is oorlede.

Donderdag 14 Augustus
10:00

Met nagmaal
17 Augustus