
‘n Vrolike mens is ‘n gesonde mens, ‘n neerslagtige mens raak uitgeput.
Spreuke 17:22
Wat gebeur hierdie week?
Sondag erediens & aanlynboodskap 09:30
- Belydenisaflegging
- Nagmaal

Kinderkerk 09:30
Aandkerk 18:00

Aswoensdag
06:00 & 19:00
Voorbidding
- Thys Botha van De Jonghstraat.
- Thys Taljaard van Herschellstraat.

