
Niks verskaf my groter vreugde nie as om te hoor dat my kinders in die waarheid lewe.
3 Johannes 1:4
Wat gebeur hierdie week?
Sondag erediens & aanlynboodskap 09:30
- Teks: 2 Korintiërs 12:1-10
- Tema: Wanneer gebede nie beantwoord word nie

Kinderkerk 09:30
Aandkerk 18:00
Voorbidding
- Elsabe Payne van Joubertstraat.

Donderdag 12 Februarie
10:00

