
Wie die kennis het, kan spaarsaam met sy woorde wees; ‘n mens met insig bly kalm.
Spreuke 17:27
Wat gebeur hierdie week?
Erediens & Aanlynboodskap 09:30
- Ds. Eric Swanepoel
- Tema: Hier, daar en oral 2
Voorbidding
- Mari-Alena Potgieter.
- Thys Botha van De Jonghstraat.
- Jossie van Schoor van Maritana.
- Kaelyn Smit van Firlands Meadow.
- Annette Raubenheimer van Maritana.
- Christelma Pretorius.
- Johan Labuschagne van De Vosstraat.
- Leon Mostert van Nieuwenhuysstraat.
- Dedré Botha van De Jonghstraat.

UITREIKMAAND 2025
Ons program is op die aankondiginge.

26 September bak ons pannekoek ten bate van die Oekraïne uitreik. Pannekoeke kan
10:00 of 16:00-17:30
afgehaal word.
Bestel joune teen 25 September!

Kom kuier op 2 Oktober saam!
Inligting is op die aankondiginge.
