The Chosen

The Chosen – Kyk met nuwe oë na Jesus en Sy dissipels.

The Chosen is ‘n 2017 televisie-drama wat handel oor die lewe Jesus en sy dissipels. Dis geskryf en vervaardig deur die Amerikaanse filmmaker Dallas Jenkins. Die eerste seisoen is gratis beskikbaar aanlyn en hou tans die rekord as die grootste “crowd-funded” media projek van alle tye. Dit beteken dat al die fondse wat nodig was om die eerste seisoen te maak, deur donasies van die publiek moontlik gemaak is.

The Chosen - Sien Jesus nuut.