
Of julle eet en of julle drink of wat julle ook al doen, doen alles tot eer van God.
1 Korintiërs 10:31
Wat gebeur hierdie week?
Sondag erediens (in die tent) & aanlynboodskap 09:30
- Tema: Dankie
- Teks: 1 Tessalonisense 5:16-18 en Handelinge 20:35b
Voorbidding
- Almero en Andrietta Greybe van Maritana.
- Denise de Goede van De Ruyterstraat.
- SJ Wiggett van Wilberforcestraat.
- Ons basaar.
- Adré van Aarde van Seemeeu is oorlede.



Ons sien julle 30 Mei by die basaar!
St. Rands kan vanaf 07:30 in die TeeTuin verwissel word. Die TeeTuin maak 08:00 oop en die res van die basaar begin amptelik 09:00.

Donderdag 11 Junie
10:00
