
Hou julle lewe vry van geldgierigheid; wees tevrede met wat julle het. God self het gesê: “Ek sal jou nooit verlaat nie, jou nooit in die steek laat nie.””
Hebreërs 13:5
Wat gebeur hierdie week?
Sondag erediens & aanlynboodskap 09:30
- Tema: Verwerp
- Teks: Matteus 21:1-11

Voorbidding
- Die Hopley-gesin van Du Buissonstraat.
- Marinda Bishop van Wilberforcestraat.
- Thys Taljaard van Herschellstraat.
- Denise de Goede van De Ruyterstraat.
- Die oorlog in die Midde-Ooste.

Ons gaan weer 30 Maart-2 April paaseiers om die kerk wegsteek.
Waarom soek ons paaseiers? Want dit help ons onthou dat Jesus òns kom soek het sodat ons ‘n nuwe lewe kan kry.

Donderdag 9 April
10:00
