
Dit maak nie saak of iemand Jood of Griek, slaaf of vry, man of vrou is nie: in Christus Jesus is julle almal één.
Galasiërs 3:28
Wat gebeur hierdie week?
Sondag erediens & aanlynboodskap 09:30
- Tema: Lydensondag
- Teks: Filippense 2

09:30 – Kinderkerk
18:00 – Aandkerk
Donderdag 17:00 –
Maats-in-Aksie
Voorbidding
- Die Hopley-gesin van Du Buissonstraat.
- Marinda Bishop van Wilberforcestraat.
- Die Walters gesin van Die Melkbaai.
- Denise de Goede van De Ruyterstraat.
- Die oorlog in die Midde-Ooste.


Winter Superhelde
Voor ons ons oë uitvee is die koue winter hier. Hierdie jaar wil ons graag vir diegene wat dit nie kan bekostig nie snoesige, warm klere bymekaarmaak en uitdeel voordat die koue toeslaan. Ons samel gebriede, gehekelde of gekoopte klere in, veral vir kinders. Items kan deurlopend by die kerkkantoor afgegee word.
