
U wat al die seisoene van die aarde vasgestel het; somer en winter is die werk van u hand.
Psalm 74: 17
Wat gebeur hierdie week?
Sondag erediens & aanlynboodskap 09:30
- Tema: Seker
- Teks: Johannes 21
Voorbidding
- Almero en Andrietta Greybe van Maritana.
- Denise de Goede van De Ruyterstraat.
- Thys Taljaard van Herschellstraat.
- Sella Markram van Herschellstraat.
- Marinda Bishop van Wilberforcestraat.
- Franselien Mouton van Schonenberg is oorlede.
- Die oorlog in die Midde-Ooste.

7 Mei
10:00

Ons is hard aan die beplan vir Basaar 2026. Vir alle informasie oor wat is nuut, wanneer gebeur alles en waar jy kan help, kliek asseblief op die ‘aankondiginge’ of die ‘wie, wat, waar’ blokkies. Ons kannie wag vir al die lekker saam kuier nie!
