Naweeknuus 19-04-2026

wat is die mens dan dat U aan hom dink, die mensekind dat U na hom omsien? U het hom net ‘n bietjie minder as ‘n hemelse wese gemaak en hom met aansien en eer gekroon,

Psalm 8:5-6

Sondag erediens & aanlynboodskap 09:30

  • Tema: Julle
  • Teks: Johannes 20:30-31

09:30 – Kinderkerk
18:00 – Aandkerk
Donderdag 17:00 –
Maats-in-Aksie

  • Thys Taljaard van Herschellstraat.
  • Almero en Andrietta Greybe van Maritana.
  • Denise de Goede van De Ruyterstraat.
  • Fien en Pieter Barnard van Altena.
  • Sella Markram van Herschellstraat.
  • Franselien Mouton van Wilberforcestraat.
  • Eleanor Verster van Lourensrivierweg.
  • Die oorlog in die Midde-Ooste.

…..