
Seuns is geskenke van die Here, kinders word deur Hom gegee.
Psalm 127:3
Wat gebeur hierdie week?
Sondag erediens & aanlynboodskap 09:30
- Tema: Melk
- Teks: 1 Petrus 2:1-3
Voorbidding
- Almero en Andrietta Greybe van Maritana.
- Denise de Goede van De Ruyterstraat.
- Marinda Bishop van Wilberforcestraat.
- Hannes van Zyl van Joubertstraat.

7 Mei
10:00

Ons is hard aan die beplan vir ons Basaar. Vir alle informasie oor wat is nuut, wanneer gebeur alles en waar jy kan help, kliek asseblief op die ‘aankondiginge’ of die ‘wie, wat, waar’ blokkies. Ons kannie wag vir al die lekker saam kuier nie!
