Seën julle vervolgers, ja, seën hulle, moet hulle nie vervloek nie.
Romeine 12:14
Wat gebeur hierdie week?
Eredienste 08:15 & 10:00
Aanlynboodskap 10:00
Kinderkerk GEEN
Aandkerk GEEN
- Teks: Psalm 73
- Tema: Hoe werk God se regverdigheid?
- Ds. Ockie Raubenheimer
Voorbidding
Ons tree saam in gebed vir die volgende lidmate en hulle families:
- Zhara du Toit en haar hele gesin van De Beersweg.
- Erna Smit van St Tropez.
- Janse de Jager van Mikrolaan.
- Anton Swiegelaar van Greystraat.
- Theuns Kruger van Uniestraat.
- Louie Malan van Joubertstraat.
Lente Kuiertee
12 Oktober
Hierdie keer kuier ons om 10:00 by Da Gamastraat 18 pleks van ons gebruiklike samekoms in die kuiersaal. Almal welkom.