Naweeknuus 17-09-2023

Help die medegelowiges in hulle nood en lê julle toe op gasvryheid.

Romeine 12:13

Wat gebeur hierdie week?

Eredienst & Aanlynboodskap 08:15

  • Teks: Romeine 14:1-12
  • Tema: Alle swakkes welkom
  • Ds. Fourie Rossouw

Erediens & Aanlynboodskap 10:00
Kinderkerk 10:00
Aandkerk 18:00

  • Teks: Psalm 27
  • Tema: Wanneer die angs teveel word
  • Ds. Fourie Rossouw

Voorbidding

Ons tree saam in gebed vir die volgende lidmate en hulle families:

  • Zhara du Toit en haar hele gesin van De Beersweg.
  • Erna Smit van St Tropez.
  • Janse de Jager van Mikrolaan.
  • Anton Swiegelaar van Greystraat.
  • Trudi Lotz van Joubertstraat.
  • Thys Botha van De Jonghstraat.
  • Hentas van Zyl

Ons dink aan en bid vir families wie iemand aan die dood afgestaan het:

  • Mattie Kemp van Joubertstraat se susterskind is oorlede.

Ons bid vir die wêreld:

  • Vir die inisiatiewe deur die Franse sendelinge om besoekers aan Frankryk tydens wêreldrugbybeker te bereik met die evangelie.
  • Peuterkerk (3-4 jaar) & Kleuterkerk (5-6 jaar) in die sentrum.
  • Gr1-6 Grootgroep in die groot saal.
  • Great 7’s in die sentrumsaal.
  • Aandkerk vir gr.8-12 18:00.

Enige navrae:
Bianca 082 552 8364