
Verbly julle in die hoop; staan vas in verdrukking, volhard in gebed.
Romeine 12:12
Wat gebeur hierdie week?
Erediens & Aanlynboodskap 08:15
- Teks: Psalm 119:33-40
- Tema: Lewensoriëntering
- Ds. Fourie Rossouw
Erediens & Aanlynboodskap 10:00
Kinderkerk 10:00
- Teks: Matteus 4:18 & 19
- Tema: Jesus maak ontbyt & ander vis stories
- Ds. Leon Marais & Bianca Nortje
Aandkerk GEEN
Voorbidding

Ons tree saam in gebed vir die volgende lidmate en hulle families:
- Zhara du Toit en haar hele gesin van De Beersweg.
- Erna Smit van St Tropez.
- Janse de Jager van Mikrolaan.
- Anton Swiegelaar van Greystraat.
- Christiaan de Jager Greystraat.

- Peuterkerk (3-4 jaar) & Kleuterkerk (5-6 jaar) in die sentrum.
- Gr1-6 Grootgroep in die groot saal.
- Great 7’s in die sentrumsaal.
- Aandkerk vir gr.8-12 18:00.
Enige navrae:
Bianca 082 552 8364

Ons is baie opgewonde vir Sondag se snoekbraai ete & kuier ter ondersteuning van ons projekte in Mosambiek!
Sien jou na afloop van die 10:00 diens!


