
Moenie kwaad met kwaad vergeld nie. Wees goedgesind teenoor alle mense.
Romeine 12:17
Wat gebeur hierdie week?
Erediens & Aanlynboodskap 08:15
- Teks: Fillipense 4:1-9
- Tema: Wees net lekker
- Ds. Fourie Rossouw
Erediens & Aanlynboodskap 10:00
Doop
Kinderkerk 10:00
Aandkerk 18:00
- Teks:Matteus 22:1-14
- Tems: Hier is geen hoenders meer nie.
- Ds. Leon Marais
Voorbidding

Ons tree saam in gebed vir die volgende lidmate en hulle families:
- Zhara du Toit en haar hele gesin van De Beersweg.
- Erna Smit van St Tropez.
- Janse de Jager van Mikrolaan.
- Anton Swiegelaar van Greystraat.
- Louise Malan van Joubertstraat.
- Frans Smuts van Wilberforcestraat.
- Hardus van Heerden van Roelofsestraat.
- Koos Stander van Olivierstraat.
Ons bid vir die wêreld:
- Ons bid vir die oorlog tussen Israel en Hamas. Ons dink in die besonder aan ons mede Christene wat in beide kante van die konflik geraak word deur die geweld van hierdie oorlog. Ons bid dat God se vrede en geregtigheid sal seëvier.

Ons Barmhartigheid Aksiespan het by ons plaaslike skole gaan uitvind hoe ons hulle kan ondersteun en volgende Sondag deel hulle hoe ons betrokke kan raak.

- Peuterkerk (3-4 jaar) & Kleuterkerk (5-6 jaar) in die sentrum.
- Gr1-6 Grootgroep in die groot saal.
- Great 7’s in die Sentrum.
- Aandkerk vir gr.8-12 18:00.
Enige navrae:
Bianca 082 552 8364

Die kantoor sal op 19 Oktober vanaf 10:00 gesluit wees.
