Naweeknuus 08-10-2023

Wees eensgesind onder mekaar. Moenie hooghartig wees nie, maar skaar julle by die nederiges. Moenie eiewys wees nie.

Romeine 12:16

Wat gebeur hierdie week?

Erediens & Aanlynboodskap 08:15 & 10:00

  • Teks: Fillipense 3:3-14
  • Tema: Skrap alles van jou lysie, behalwe dit…
  • Ds. Fourie Rossouw

Geen Kinderkerk
Geen Aandkerk

Voorbidding

Ons tree saam in gebed vir die volgende lidmate en hulle families:

  • Zhara du Toit en haar hele gesin van De Beersweg.
  • Erna Smit van St Tropez.
  • Janse de Jager van Mikrolaan.
  • Anton Swiegelaar van Greystraat.
  • Marina Volschenk van Greystraat.
  • Jason Kriel van Joubertstraat.
  • Louie Malan van Joubertstraat.
  • Johan van Staden van St Tropez.

Ons dink aan & bid vir families wat iemand aan die dood afgestaan het:

  • Elize Sieberhagen van St. Tropez is oorlede, die gedenkdiens vir Saterdag 7 Oktober vanuit ons kerk plaas.

Ons bid vir die wêreld:

  • Ons dink as gemeente aan almal wat in die afgelope vloede skade gely het, mag julle die Here se bystand & ondersteuning op verskeie & verassende maniere beleef.

Lente Kuiertee
12 Oktober

Hierdie keer kuier ons om 10:00 by Da Gamastraat 18 pleks van ons gebruiklike samekoms in die kuiersaal.
Almal welkom.

Die kantoor sal op 19 Oktober vanaf 10:00 gesluit wees.