As dit moontlik is, sover dit van julle afhang, leef in vrede met alle mense.
Romeine 12:18
Wat gebeur hierdie week?
Erediens & Aanlynboodskap 08:15
- Teks: 1Tessalonisense 1:1-10
- Tema: Soos Joe
- Ds. Leon Marais
Erediens & Aanlynboodskap 10:00
Kinderkerk 10:00
Aandkerk 18:00
- Teks: Eksodus 33:12-23 / Konings 19
- Tems: Spoorsnyers van die windstilte.
- Ds. Fourie Rossouw
Voorbidding
Ons tree saam in gebed vir die volgende lidmate en hulle families:
- Zhara du Toit en haar hele gesin van De Beersweg.
- Erna Smit van St Tropez.
- Janse de Jager van Mikrolaan.
- Anton Swiegelaar van Greystraat.
- Louise Malan van Joubertstraat.
- Hardus van Heerden van Roelofsestraat.
- Koos Stander van Olivierstraat.
- Maria Diedericks van Van Niekerkstraat.
- Abel du Toit van Olivierstraat.
- Hanli Oosthuizen van Munnikstraat.
- Lila Kruger van Myburghstraat.
Ons dink aan & bid vir families wat iemand aan die dood afgestaan het:
- Tertia Lambrechts van Faganstraat se dogter is oorlede.
Ons bid vir die wêreld:
- Ons bid vir die oorlog tussen Israel en Hamas.
- Ons bid vir ds Riaan Terblanche in Mosambiek wat Veritasopleiding aan leraars gee.
Ons Barmhartigheid Aksiespan het by ons plaaslike skole gaan uitvind hoe ons hulle kan ondersteun. Sondag deel hulle hoe ons betrokke kan raak.
- Peuterkerk (3-4 jaar) & Kleuterkerk (5-6 jaar) in die sentrum.
- Gr1-6 Grootgroep in die groot saal.
- Great 7’s in die Sentrum.
- Aandkerk vir gr.8-12 18:00.
Enige navrae:
Bianca 082 552 8364