Naweeknuus 09-04-2023

hemelvaart foto van wolke

Mense oor die hele wêreld sal die Here erken en hulle tot Hom bekeer. Alle volke sal Hom as koning erken, want die koningskap behoort aan die Here, Hy heers oor die volke.

Psalm 22:28-29

Wat gebeur hierdie week?

Goeie Vrydag – Nagmaal

Eredienste 08:15 & 10:00
Aanlynboodskap 10:00
Kinderkerk 10:00 (alle grade in Grootsaal)

  • Teks: Johannes 18
  • Tema: Tussen twee tuine
  • Ds. Fourie Rossouw

Paassondag

Eredienste 08:15 & 10:00
Aanlynboodskap 10:00

  • Teks: Psalm 118
  • Tema: Maandag Mense
  • Ds. Leon Marais

Voorbidding

Ons tree saam in gebed vir die volgende lidmate en hulle families:

  • Zhara du Toit en haar hele gesin van De Beersweg.
  • Erna Smit van St Tropez.
  • Enrik Basson van Greenways.
  • Maureen Oliver van Drommedarisstraat se broer, Francois Moller.