Naweeknuus 08-03-2026

Kom na My toe, almal wat uitgeput en oorlaai is, en Ek sal julle rus gee.

Matteus 11:28

Sondag erediens & aanlynboodskap 09:30

  • Tema: Vervolg

09:30 – Kinderkerk
18:00 – Aandkerk
Donderdag 17:00 –
Maats-in-Aksie

  • Thys Taljaard van Herschellstraat.
  • Die Hopley-gesin van Du Buissonstraat.
  • Louis Terblanche van Woltemadestraat is oorlede.
  • Elsabe Payne van Joubertstraat is oorlede.

Donderdag 10 Maart
10:00

Kom kuier, drink ‘n koppie tee en maak nuwe vriende saam met ons. Anet Jansen is een van ons gemeentelede en sy skryf storieboeke gegrond op inligting uit die Bybel. Kom luister na n voorlesing van Anet uit een van haar eie boeke!