
“So moet die priesters my Naam oor die Israeliete uitroep, en Ek sal hulle seën.”
Numeri 6:27
Wat gebeur hierdie week?
Erediens & Aanlynboodskap 09:30
- Ds. Leon Marais
- Teks: Jakobus 1:1-8
- Tema: Presies dieselfde, maar heeltemal anders
Voorbidding
- Johan Labuschagne van De Vosstraat.
- Dedré Botha van De Jonghstraat.
- Elsabé van Zyl van Broeksmasingel.

Kom geniet ‘n heerlike oggend saam met ons! Kaartjies is by die kerkkantoor beskikbaar.
