Naweeknuus 28-09-2025

Leesrooster 23-08-20

Die Here sal julle seën en julle beskerm;

Numeri 6:24

Erediens & Aanlynboodskap 09:30

  • Ds. Leon Marais
  • Teks: Matteus 4
  • Tema: Vissers van mense
  • Johan Labuschagne van De Vosstraat.
  • Dedré Botha van De Jonghstraat.
  • Rudie Pentz van Greystraat.
  • Mari-Alena Potgieter is oorlede.

Ons Manne-Aand is minder as ‘n week weg. Jy het tot Maandag 10:00 om jou kaartjie te koop. Kom geniet ‘n heerlike kuieraand met spitbraai & gesels saam met mekaar & Gillian Arendse op 2 Oktober om 18:30.

Kaartjies beskikbaar by die kerkkantoor.