
God het aan elkeen van julle uitsonderlike talente gegee. Moenie dink dit is julle wat so goed is nie. Nee, dit is God wat eintlik so goed vir julle is.
1 Petrus 4:10
Wat gebeur hierdie week?
Sondag erediens & aanlynboodskap 09:30
- Tema: Klippe – Wanneer doodgoed nie meer goed genoeg is nie
- Teks: 1 Petrus 2:4-5

09:30 – Kinderkerk
18:00 – Aandkerk
Donderdag 17:00 –
Maats-in-Aksie

Voorbidding
- Almero en Andrietta Greybe van Maritana.
- Denise de Goede van De Ruyterstraat.
- Marinda Bishop van Wilberforcestraat.
- Hetta Potgieter van Serenitas.

Ons weet nie wie is meer opgewonde oor komende Vrydag se Kinderbasaar speletjies aand nie…die kinders of die span. Kom laai die kinders 18:00 af dat hulle kan speel tot 21:00. Alles van kegelbal, dodgeball, shoot the hoop, Nerfgun teiken skiet, fear factor en natuurlik die spookhuis.
Voorkom groot teleurstelling by die jongspan en maak seker dat hulle kom saamspeel!


Sondag 17 Mei 09:30
Maandag 18 – Donderdag 21 Mei, 10:00 en 19:00
Sondag 24 Mei 09:30
Kinderpinkster … Maandag 18 Mei – Donderdag 21 Mei, 19:00
