Naweeknuus 31-05-2026

Of julle eet en of julle drink of wat julle ook al doen, doen alles tot eer van God.

1 Korintiërs 10:31

Sondag erediens (in die tent) & aanlynboodskap 09:30

  • Tema: Dankie
  • Teks: 1 Tessalonisense 5:16-18 en Handelinge 20:35b
  • Almero en Andrietta Greybe van Maritana.
  • Denise de Goede van De Ruyterstraat.
  • SJ Wiggett van Wilberforcestraat.
  • Ons basaar.
  • Adré van Aarde van Seemeeu is oorlede.

Ons sien julle 30 Mei by die basaar!
St. Rands kan vanaf 07:30 in die TeeTuin verwissel word. Die TeeTuin maak 08:00 oop en die res van die basaar begin amptelik 09:00.


Donderdag 11 Junie
10:00