
Hy genees die gebrokenes van hart en verbind hulle wonde.
Psalm 147:3
Wat gebeur hierdie week?
Erediens & Aanlynboodskap 09:30
- Ds. Leon Marais
- Teks: Matteus 4:18-22
- Tema: Oral en altyd
Voorbidding
- Mari-Alena Potgieter.
- Johan Labuschagne van De Vosstraat.
- Dedré Botha van De Jonghstraat.

UITREIKMAAND 2025
Ons program is op die aankondiginge.

26 September bak ons pannekoek ten bate van die Oekraïne uitreik.
Bestel joune teen 25 September!

Kom kuier saam
op 2 Oktober!
Inligting is op die aankondiginge.

Kaartjies is by die
kerkkantoor beskikbaar.
