- Woensdag 19 Mei 2021
- Aanbieder: Fourie Rossouw
- Teks: Levitikus 25
Teveel mense mis uit op God se omvattende rus en ervaar ’n versplinterde bestaan. God nooi alles en almal in Sy rus in.
- Ons mag maar rus!
- “We will embrace the world on the sabbath day by refraining from trying to fix it.” – MJ Dawn
- God se rus is ook vir die aarde bedoel en dit begin by die stukkie aarde waarop jy elke dag leef.
- Wie is die “almal” vir wie God se rus bedoel is? Juis omdat dit alles en almal insluit, het die sabbat ’n sosiale en ekonomiese dimensie.