Briewe van die Koning: Moederstad

Briewe van die Koning: Moederstad

  • Prediker: Fourie Rossouw
  • Luisterteks: Openbaring 2:8-11
  • Pinkstergesprekke uit Openbaring

Lees

Openbaring 2:8-11 – Die boodskap aan Smirna

8 Skrywe aan die leraar van die gemeente in Smirna:So sê die Eerste en die Laaste, wat dood was en weer lewend geword het:9Ek ken julle verdrukking en julle armoede, en tog is julle ryk. Ek weet ook van die kwaadstokery van die mense wat daarop aanspraak maak dat hulle Jode is, en dit nie is nie, maar tot die sinagoge van die Satan behoort.10Moenie bang wees vir wat julle alles gaan ly nie. Kyk, die duiwel gaan party van julle in die tronk laat gooi, sodat julle in beproewing sal kom, en julle sal tien dae lank baie swaar kry. Bly getrou tot die dood toe, en Ek sal julle die lewe as kroon gee.11Elkeen wat kan hoor, moet luister na wat die Gees vir die gemeentes sê.Dié wat die oorwinning behaal, sal beslis nie deur die tweede dood getref word nie.